Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag begin hy ‘n hele reeks oor Romeine 12:1-2 oor Lewende Offers. Spektrum Podcasts