Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag o.a. uit Johannes 8:58 en hy vra die vraag: “Wie is Jesus vir jou?” Spektrum Podcasts