Nuus

DStv verloor moontlik 10 Warner-kanale


Listen Later

DStv-intekenare kan van volgende maand 10 van Warner Brothers Discovery se kanale verloor. Dit sluit in CNN International, Cartoon Network, TLC, en Food Network. Multichoice sê sy ooreenkoms met Warner Brothers Discovery verstryk die einde van die maand en 'n nuwe ooreenkoms is nog nie bereik nie. Multichoice gaan alternatiewe inhoud aanbied terwyl die moedermaatskappy, Canal-plus Africa, die afgelope jaar 'n verlies van 1,2-miljoen intekenare aangemeld het. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Roger Gertze, besturende direkteur van MultiChoice Namibië.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings