Nuus

Du Toit geniet sy rol in die Bokspan


Listen Later

Die Springbok-stut Thomas du Toit geniet sy verantwoordelikhede in die nasionale span. Die 30-jarige was in die opdrafspan in die laaste vier toetse: in Kaapstad teen Australië, in Auckland en Wellington teen Nieu-Seeland en verlede week in Durban teen Argentinië. Hy is in die tweede helfte van die laaste drie toetse vervang deur een van die wêreld se beste skrum-werkers, Wilco Louw. Du Toit sê hy is baie gemaklik in die span en met wat van hom verwag word:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings