Nuus

Dubbele moord tref Gobabis


Listen Later

Personeel van die inligtingministerie in die Omaheke-streek is op 'n moordtoneel in een van die nedersettings in Gobabis. Volgens die ministerie se span het twee mense gesterf. Geen kommunikasie van die polisie is ontvang nie en daar word steeds ondersoek ingestel. Julia Kamarenga van die ministerie se tak in Gobabis gee meer inligting.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings