OFM Nights

Duik Dane de Waal in Diepe Waters met Charity ?


Listen Later

Dane de Waal vertolk die rol van Charity, een van die swemmers by die Swart Marlyne. Haar storielyn op hierdie stadium – Charity is laasweek deur Michelle, ‘n talent scout van ‘n ander swemklub (vertolk deur Nadia Beukes) genader. Sy het haar gevra om doelbewus in haar volgende kompetisie te verloor. Michelle is deur Zelda gestuur, wat weer besig is met agterbakse planne. Diepe Waters Man-Don 6:30pm op kykNET 144.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFM NightsBy OFM