Nuus

Duranty gesels oor stropery in Krugerwildtuin


Listen Later

Die bekende teenstroper- en hondespesialis Nick Duranty van Suid-Afrika woon tans die Intelligence Support against Poaching, of ISAP, se Junior Ranger-kursus by. Hy is ‘n kenner op die gebied van renosters, onder meer in die Krugerwildtuin. Anders as wat voorgegee word, is die renosterbevolking in dié park nie veilig teen die aanslag van stropers nie, het Duranty aan Kosmos 94.1 Nuus gesê:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings