Kosmos 94.1

Dwelmbeslagleggings maak SA-beamptes siek


Listen Later

Adjudant-offisier Karl Sander van die Valke in KwaZulu-Natal het voor die Madlanga-kommissie getuig dampe van groot hoeveelhede gekonfiskeerde Mandrax-tablette kan ernstige gesondheidsgevare inhou. Sander verduidelik polisiebewyssakke word gemaak van materiaal met fyn gaatjies wat moontlik dampe kan vrystel. Hy sê beamptes en doeanebeamptes wat betrokke was by 'n groot dwelmbeslaglegging het siek geword, met van hulle wat in die hospitaal behandel moes word:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1