Copps 94.1

Dwelmhandel En Gebruik Wek Groot Kommer in Namibië


Listen Later

Die afgelope week is nuwe informasie aangaande dwelms in Namibië bekend gemaak. Oor die N$800 000 dollar se dwelms is gekonfiskeer. Van die dwelms sluit in 68.8kg dagga met 'n waarde van byna N$638 000. Daar is ook beslag gelê op 126 gram kokaïen ter waarde van N$63 000 en ook Mandrax tablette met 'n waarde van N$30 600. Ons gesels volgende met hoof polisie woordvoerder, Edwin Kanguatjivi oor die probleem.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Copps 94.1By Kosmos 94.1