Nuus

Dwelmhandel in Erongo wek kommer


Listen Later

Die polisie in Erongo het tot dusver vanjaar op dwelms van meer as drie miljoen Namibiese dollar beslag gelê. Die hoof van die misdaad-ondersoekafdeling, adjunkkommissaris Erastus Iikuyu, sê die streek ondervind sedert 2011 ‘n toestroming in inwoners, wat die misdaadsyfer die hoogte laat inskiet het. Baie van dié mense is sonder ‘n inkomste gestrand en wend hulle tot misdaad, sê Iikuyu.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings