Nuus

Dwelms: Probleem moet van onder af aangespreek word


Listen Later

Groot dwelmbeslagleggings kry nie end nie, met twee mans wat oor die naweek by Ariamsvlei in hegtenis geneem is met Mandrax-tablette en kokaïenpoeier ter waarde van amper 7,5 miljoen Namibiese dollar. En Maandag is meer as 5 miljoen dollar se Mandrax, dagga en kokaïen, versteek in ‘n bakkie se kappie, gevind. Kosmos 94.1 Nuus het met oud-NamPol dwelmhoof Hermie Van Zyl gepraat, wat sê die dwelmpandemie moet van onder af aangespreek word.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings