Nuus

E-taxis in SA vra strenger beheer


Listen Later

Die nasionale federasie vir e-taxis doen 'n beroep op die regering en die departement van vervoer om alle nie-voldoenende en kriminele elemente in die openbare vervoersektor uit te roei. Daar is 'n voortdurende stryd tussen die taxi- en e-taxi-bedryf. Woensdag is 'n e-taxibestuurder by die Maponya-winkelsentrum in Soweto doodgeskiet toe twee e-taxis aan die brand gesteek is, na bewering deur minibustaxi-operateurs. Die federasie se woordvoerder, Tella Masakale, sê die krag in die vervoersektor is in eenheid en regulering:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings