Nuus

ECN begin met opleiding van stembusagente, polisie


Listen Later

Die Verkiesingskommissie in die Omaheke-streek het opleidingsessies vir stembusagente en polisiebeamptes begin voor die stemdag. Die program is daarop gemik om deelnemers voor te berei vir hul rolle by stemlokale en hulle vertroud te maak met verkiesingsmateriaal en -prosedures. Streeksverkiesingsbeampte, Joseph Amwandi, verduidelik verder.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings