Volgens die Khomas Residents and Ratepayers Association word hulle deur die Verkiesingskommissie van Namibië gesaboteer nadat hulle uitgevind het dat Michael Amushelelo ook op die lys is. Op 6 November gaan Kadhila Amoomo die groep in die hof verteenwoordig om te probeer bewys dat die ECN onregverdig teenoor partye was. Shaun Gariseb, woordvoerder van die groep, verduidelik.