Nuus

ECN lei kiesers op oor November stemmery


Listen Later

Die Verkiesingskommissie van Namibië sal van September tot November 'n landswye kieser- en burgerlike inligtingsveldtog hou voor die streeksraad- en plaaslike owerheidsverkiesings. Dit is om te verseker dat alle stemgeregtigdes, insluitend plaaswerkers, toegang het tot die verkiesing. Kosmos 94.1 Nuus het met die kommissie se woordvoerder, De Wet Siluka, gesels.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings