Nuus

ECN ondersoek bewerings van ongerymdhede


Listen Later

Berigte duik op dat die aanstelling van stembeamptes wat vir die 2025-verkiesings nie ingevolge die wet gedoen is nie. Volgens die Verkiesingskommissie het individue opgedaag wat nie op die kortlys was nie. Daar is ook berigte dat staatsamptenare as stembeamptes aangestel word. De Wet Siluka, die kommmissie se woordvoerder, sê dat hulle die bewerings ondersoek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings