
Sign up to save your podcasts
Or


In hierdie Sê “La Vie”:
Tema: Versoekings in die Winter
Gerhard de Jager en Koos van der Merwe
𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Vier Seisoene Kind
𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Wat as God stil voel?
𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Gerhard de Jager
In hierdie boodskap besin ons oor die liefde se spasies: gelowige en ongelowige vriende in ons wêreld.
’n Boodskap oor die liefde binne-in die huis: man en vrou, ouer en kind, boetie en sussie.
In hierdie diens:
𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Ek is - ’n Duisend Redes Hoekom Ek Hom Kan Liefhê
𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Stuur 'n liefdevolle God regtig mense hel toe?
𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Koos van der Merwe
Loop die geskiedenis af soos ’n voorafbepaalde plan? Wat beteken voorkennis werklik?
Speel die drama op aarde af soos ’n draaiboek wat klaar geskryf is?
In hierdie diens:
𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Ek is - ’n Duisend Redes Hoekom Ek Hom Kan Liefhê
𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Ek is… Alwetend
𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Gerhard de Jager
In hierdie diens:
𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Ek is - ’n Duisend Redes Hoekom Ek Hom Kan Liefhê
𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Ek is… Almagtig
𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Koos van der Merwe
In hierdie Sê “La Vie”:
Tema: Gaan mense wat nie van Jesus gehoor het nie, hel toe?
Koos van der Merwe & Gerhard de Jager
In hierdie diens:
𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Ek is - ’n Duisend Redes Hoekom Ek Hom Kan Liefhê
𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Ek is… Regverdig
𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Koos van der Merwe
In hierdie diens:
𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Dis Evangelie volgens Moses
𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Moses en die Kuns van Vriendskap
𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Koos van der Merwe
From the publisher's feed