Nuus

Eenheidsregering bly verenig - Cyril


Listen Later

Die leiers van die regering van nasionale eenheid het belowe om vinniger op te tree met munisipale toesig, jeugvaardighede en -indiensneming, voedselsekerheid en die stryd teen bendegeweld. Leiers van die tien partye het vergader vir 'n tweedaagse wegbreeksessie by die Wieg van die Mensdom in Mogale City, Gauteng. President Cyril Ramaphosa sê die RNE bly verenig en gefokus om werkloosheid, armoede, misdaad, korrupsie en diensleweringsuitdagings aan te pak:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings