Kosmos 94.1

Eerste dele van Namibiese Beleggingsgids vrygestel


Listen Later

Die waarnemende uitvoerende hoof van Namibiese Beleggingsbevordering en Ontwikkelingsraad, Jessica Hauuanga, het vandag die Namibiese Beleggingsgids in Windhoek onthul. Die gids is 'n multi-volume platform wat daarop gemik is om gedetailleerde inligting oor die Namibiese ekonomie te verskaf vir beleggers se gemak. Vier volumes is bekendgestel, met ander wat steeds ontwikkel word. Hauuanga het tydens die bekendstelling oor die belangrikheid van die gids gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1