Sign up to save your podcasts
Or

Ek bespreek vandag die eerste indruk van skryfstukke op die leser.
Ek skop af deur die 6 tipes skrywes kortliks te bespreek en voorbeelde te gee met gedigte van:
@die_blommetuin
@dagboekdigterpencilpoet
@ongeskryf
@die_skurwejantjie
@alfabet_hart
@filosofiese_gedagtes
Dan lees ek die openings paragraaf(e) van so paar boeke om te sien of ons wel wil verder lees.
Laastens bespreek ek antwoorde op 2 vrae wat ek lesers / luisteraars gevra het oor eerste indrukke.
Geniet die een!
By AntonEk bespreek vandag die eerste indruk van skryfstukke op die leser.