Mier op die mic

Eerste skrywers


Listen Later

Ek gesels oor die eerste Afrikaanse skrywers en gee net so bietjie konteks en rede to hulle skryfwerk.

Ons eerste skrywers moes Afrikaans as 'n skryftaal self bepaal.  Hulle was die baanbrekers vir iets wat vir ons so algemeen is.

Ek raak net aan aspekte in hulle lewens en deel so paar voorbeelde van hulle werk.  Hulle sluit in:

1. DC Esterhuyse

2. FW Reitz

3. AD Keet

4. Jan FE Cilliers

5. DF Malherbe


Ek hoop julle geniet dit!


...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Mier op die micBy Anton