Nuus

EFF wag angstig vir Phala Phala-uitspraak


Listen Later

Die EFF sê hy was die enigste en volgehoue stem wat aanspreeklikheid eis vir die misdadigheid, geheimhouding en magsmisbruik rondom die Phala Phala-skandaal. Die Konstitusionele Hof sal Vrydag uitspraak lewer oor die saak. Die hof moet beslis of die parlement wettig opgetree het toe dit 'n Artikel 89-paneelverslag verwerp het, wat 'n ampsklagondersoek teen president Cyril Ramaphosa aanbeveel het oor die beweerde diefstal en hantering van buitelandse valuta op sy Limpopo-wildplaas in 2020. Thembi Msane van die EFF sê hulle wag op hete kole:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings