Nuus

EFN boos oor behandeling van NBC-span


Listen Later

Die Redakteursforum van Namibië het die verbale beledigings teen die nasionale uitsaaier se nuusspan deur lede van die Gerepatrieerde Vlugtelingevereniging by die Swapo-hoofkwartier in Windhoek veroordeel. Die forum se voorsitter, Toivo Ndjebela, sê dat die gedrag mediavryheid ondermyn en joernaliste in gevaar stel, en beklemtoon dat intimidasie van die pers onaanvaarbaar is in 'n demokratiese samelewing. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings