Hierdie week is met skok verneem van die aanval op 'n egpaar op hul plaas, 90 km suidwes van Outjo. Volgens berigte moes hulle by een van hul plaas hekke 'n versperring van klippe en takke uit die pad haal toe die voorval plaasgevind het. Ons gesels volgende met Francois Dames, 'n Self verdedigings instrukteur van TrueKrav Namibië