
Sign up to save your podcasts
Or


Ons bevind onsself in daardie tyd van die jaar waar dit die einde van die ou jaar is en die begin van ’n nuwe jaar. Dit is ’n tussenin spasie waar alles van die vorige jaar klaar is, maar die nuwe jaar nog nie begin het nie. Hierdie is eintlik ’n baie goeie seisoen om jou eie lewe te evalueer en alles wat verby is vir God te gee en in Sy teenwoordigheid die nuwe jaar in te stap.
By Kompas GemeenteOns bevind onsself in daardie tyd van die jaar waar dit die einde van die ou jaar is en die begin van ’n nuwe jaar. Dit is ’n tussenin spasie waar alles van die vorige jaar klaar is, maar die nuwe jaar nog nie begin het nie. Hierdie is eintlik ’n baie goeie seisoen om jou eie lewe te evalueer en alles wat verby is vir God te gee en in Sy teenwoordigheid die nuwe jaar in te stap.