Nuus

Eise vir Ramaphosa se bedanking


Listen Later

Die Forum vir Suid-Afrika beskuldig president Cyril Ramaphosa van magsmisbruik om korrupsie te beskerm ten koste van belastingbetalers. Die forum se woordvoerder, Tebogo Mashilompane, sê Ramaphosa beskerm die elite en ignoreer gewone Suid-Afrikaners se stryd. Mashilompane kritiseer ook sy versuim om die minister van Polisie, Senzo Mchunu, af te dank, omdat hy na bewering onder eed gelieg het. Hy sê die forum eis Ramaphosa se onmiddellike bedanking:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings