Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
“Ek en my kind” is gespreksprogram wat vanuit ‘n onderwysperspektief ouerleiding bied ten opsigte van kinderontwikkeling en kindersorg. Dit gee ouers perspektief oor Onderwyssake en brandpunte wat imp... more
FAQs about Ek en my kind:How many episodes does Ek en my kind have?The podcast currently has 243 episodes available.
April 29, 2021Ek en my Kind - Inklusiewe Onderwys 5Neville Goliath en Sura Swart met gas Regardt Laubscher, kulkunstenaar...more29minPlay
April 15, 2021Ek en my Kind - Inklusiewe Onderwys 3“Ek en my kind” is gespreksprogram wat vanuit ‘n onderwysperspektief ouerleiding bied ten opsigte van kinderontwikkeling en kindersorg. Dit gee ouers perspektief oor Onderwyssake en brandpunte wat impak kan hê op hul rol en verantwoordelikheid ten opsigte van hul kind se welstand in die klaskamer en op die speelgrond. Sake binne openbare gewone en spesiale onderwys waaroor ouers en die breë publiek moet van kennis dra. Die program fokus essensieël op onderwysondersteuning om ouers as vennoot tot onderwys te bemagtig. “Ek en my kind” het ten doel om die verhouding tussen ouer en kind tot die regmatige verwantskap te herstel....more24minPlay
April 08, 2021Ek en My Kind Sura en Neville - Inklusiewe Onderwys 2“Ek en my kind” is gespreksprogram wat vanuit ‘n onderwysperspektief ouerleiding bied ten opsigte van kinderontwikkeling en kindersorg. Dit gee ouers perspektief oor Onderwyssake en brandpunte wat impak kan hê op hul rol en verantwoordelikheid ten opsigte van hul kind se welstand in die klaskamer en op die speelgrond. Sake binne openbare gewone en spesiale onderwys waaroor ouers en die breë publiek moet van kennis dra. Die program fokus essensieël op onderwysondersteuning om ouers as vennoot tot onderwys te bemagtig. “Ek en my kind” het ten doel om die verhouding tussen ouer en kind tot die regmatige verwantskap te herstel....more26minPlay
April 01, 2021Ek en my Kind - Sura en Neville - Inklusiewe Onderwys“Ek en my kind” is gespreksprogram wat vanuit ‘n onderwysperspektief ouerleiding bied ten opsigte van kinderontwikkeling en kindersorg. Dit gee ouers perspektief oor Onderwyssake en brandpunte wat impak kan hê op hul rol en verantwoordelikheid ten opsigte van hul kind se welstand in die klaskamer en op die speelgrond. Sake binne openbare gewone en spesiale onderwys waaroor ouers en die breë publiek moet van kennis dra. Die program fokus essensieël op onderwysondersteuning om ouers as vennoot tot onderwys te bemagtig. “Ek en my kind” het ten doel om die verhouding tussen ouer en kind tot die regmatige verwantskap te herstel....more24minPlay
March 25, 2021Ek en my kind - Die kommitees van 'n beheerliggaamAanbieders: Sura Swart en Neville Goliath...more24minPlay
March 18, 2021Ek en my kind - Die doel van 'n beheerliggaamNeville Goliath en Sura Swart...more25minPlay
March 04, 2021EK EN MY KIND - NEVILLE GOLIATH EN SURA SWART“Ek en my kind” is gespreksprogram wat vanuit ‘n onderwysperspektief ouerleiding bied ten opsigte van kinderontwikkeling en kindersorg. Dit gee ouers perspektief oor Onderwyssake en brandpunte wat impak kan hê op hul rol en verantwoordelikheid ten opsigte van hul kind se welstand in die klaskamer en op die speelgrond. Sake binne openbare gewone en spesiale onderwys waaroor ouers en die breë publiek moet van kennis dra. Die program fokus essensieël op onderwysondersteuning om ouers as vennoot tot onderwys te bemagtig. “Ek en my kind” het ten doel om die verhouding tussen ouer en kind tot die regmatige verwantskap te herstel....more43minPlay
FAQs about Ek en my kind:How many episodes does Ek en my kind have?The podcast currently has 243 episodes available.