Invloed Kerk | Preke

Ek is klaar met Kitskos


Listen Later

Die lewe is baie gejaagd en baie keer stop ons gou vir kitskos. Is dit nie ook ons vehouding met die Here partykeer nie? Kitsaanbidding is genoeg om jou gewete te sus, maar te min om jou gees te vul. Oormatige kitskos kan oor `n lang tydperk baie nadelig wees.

Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: 

https://invloedkerk.org.za/gee/ 

Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: 

https://www.facebook.com/invloedkerk

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Invloed Kerk | PrekeBy Invloed Kerk