Kompas Gemeente

Ek is ook besmet - "Lockdown"


Listen Later

Ons bevind onsself in een van die vreemdste tye van ons geskiedenis. Die wêreld is in rep en roer oor die COVID-19 virus en Suid-Afrika bevind homself in 'n nasionale "lockdown". Alhoewel daar soveel dinge gedurende hierdie tyd aangaan, is daar ook baie wat ons kan doen en leer in hierdie tyd - waardevolle lewenslesse en beginsels wat ons nie noodwendig raaksien as ons besig raak met die gejaag van die lewe nie. Marius Malan die reeks voortgesit en met ons gesels oor: Ek is ook besmet. In hierdie tyd word ons met soveel negatiwiteit besmet, dat dit noodsaaklik is dat ons sal sorg dat ons ook met positiwiteit besmet word. God roep ons juis in 'n tyd soos hierdie om geloof, hoop en liefde te versprei.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kompas GemeenteBy Kompas Gemeente