Leefstyl verandering werk vanuit 3 vlakke: gees, siel en liggaam. Die een is nie belangriker as die ander nie, dis n eenheid, 'n pakket, n totaliteit. My stryd met kos is vir God belangrik.