
Sign up to save your podcasts
Or


By ekerk
Welkom by ekerk Boodskap se Podcast.
By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak.
Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.
The podcast currently has 142 episodes available.
Ons kuier saam rondom Kolossense 4:7-18 na Paulus se ketting van vriendskappe. Almal is welkom.
Ons staan stil by 'n reeks oor swaarkry en vra waar is God as ek swaarkry. Luister gerus saam.
Ons kuier rondom God se Woord met die tema "Moenie met 'n swaard opdaag by 'n kruis-geveg nie."
Ons kuier rondom Jesus en die Bybel. Ons sien dat om reg te lag is daar groot krag! Kom kuier saam!
The podcast currently has 142 episodes available.