eKind Bybelstories | Die Podcast

eKind Bybelstories | Die Podcast

Download on the App Store

eKind Bybelstories | Die Podcast episodes

  • Episode 6 | Die brandende bos

    eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Die brandende bos. Terwyl Moses sy skape opgepas het in die veld, het die Here aan hom verskyn deur 'n brandende bos.  Hierdie gebeurtenis het sy hele lewe verander.

    Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. Episodes word twee-weekliks vrygestel.

    10 min
  • Episode 5 | Baba Moses in die mandjie

    eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Baba Moses in die mandjie.  Ons leer van hoe Moses se mamma en sussie, Mirjam vir baba Moses weggesteek het tussen die riete en hoe die Here ook 'n groot plan met sy lewe het.

    Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. Episodes word twee-weekliks vrygestel.

    13 min
  • Episode 4 | Josef en die bont baadjie

    eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Josef en die bont baadjie. Die verhaal van Josef, sy broers, 'n bond baadjie en die Here wat 'n plan gehad het met Josef se lewe.

    Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. Episodes word twee-weekliks vrygestel.

    12 min
  • Episode 3 | Jakob se droom

    eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Jakob se droom.  Die verhaal van waar die Here aan Jakob verskyn het in 'n droom in 'n tyd wat hy op sy alleenste was.

    Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. Episodes word twee-weekliks vrygestel.

    12 min
  • Episode 2 | Abraham en die sterre

    eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Abraham en die Sterre, die verhaal van hoe Abraham bly vertrou het op God se belofte, al moes hy baie lank wag.

    Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. 

    10 min
  • Episode 1 | Noag en die Ark

    eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Noag en die Ark, die verhaal van hoe God Noag gebruik het om sy familie en die diere te red van die groot vloed.

    Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. Episodes word twee-weekliks vrygestel.

    10 min
  • eKind | Voorsmakie - Beskikbaar 2 Augustus

    eKind Kinderstories. 'n Nuwe podcast wat die Bybel se grootste verhale vir jou kind vertel. Ons skop af op 2 Augustus met die eerste storie, Noag en die Ark.

    Gaan na https://www.ekerk.org/ekind en teken in om eerste die storie te ontvang.

    *eKind is 'n produk van eKerk.

    2 min

About eKind Bybelstories | Die Podcast

From the publisher's feed

Bybelstories vir kleuters. Hulpmiddels vir ouers. Gesprekke wat saak maak. Nou beskikbaar.