Nuus

Ekonomie: FNB versigtig optimisties oor mediumtermyn


Listen Later

FNB-ekonoom Helena Mboti sê ten spyte van 'n stadiger tweede kwartaal, bly die land se ekonomie op koers om met 3 persent in 2025 te groei. Namibië se reële bruto binnelandse produk het met slegs 1,6 persent jaar-op-jaar in die tweede kwartaal van 2025 gegroei, af van 2,8 persent in die eerste kwartaal, namate sleutelrisiko's vir die vooruitsigte begin realiseer het. Met landbou, vervaardiging en toerisme wat na verwagting in die tweede helfte sal herstel, handhaaf Mboti egter 'n versigtig optimistiese houding vir die mediumtermyn.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings