Nuus

Ekonomie op wankelrige grond, moet inkomstebronne uitbrei


Listen Later

Namibië se ekonomiese stabiliteit is op wankelrige grond namate inkomste vanaf die Suider-Afrikaanse Doeane-unie styg terwyl ander inkomstestrome krimp. Met regeringsinkomste wat in 2024/25 89 miljard Namibiese bereik het, hoofsaaklik deur 'n 15 persent styging in Sacu-inkomste, waarsku ekonoom Josef Sheehama dat die land gevaarlik afhanklik raak van 'n enkele bron. Hy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat tensy Namibië sy inkomstebasis verbreed en in sektore soos toerisme, landbou en hernubare energie belê, ontwikkeling 'n knou kan kry.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings