AGRI NEWS NET

Ekonoom Dawie Klopper die prys van Berent olie.


Listen Later

Die hoogste prys wat ‘n vat olie ooit behaal het was 147 Amerikaanse dollar en 2 sent op 11 Julie 2008. Nadat dit onder 100 dollar in die somer van 2008 geval het, het die olieprys weer in laat September gestyg. Op 22 September het olie met meer as 25 dollar tot 130 dollar gestyg voordat dit weer tot 120 dollar en 92 sent gesak het. 

--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message

Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

AGRI NEWS NETBy CRA GROUP