Nuus

Ekonoom gesels oor sterk VSA-markte, swakker dollar


Listen Later

Amerikaanse markte het die afgelope dae baie goed herstel en sluitingshoogtepunte bereik nadat Julie-inflasiedata grootliks soos verwag ingedien is, wat die hoop op 'n rentekoersverlaging deur die Federale Reserweraad volgende maand versterk. In gesprek met Kosmos 94.1 Nuus het Suid-Afrikaanse ekonoom Chris Hart voorgestel dat groeiende vertroue in die Amerikaanse mark ook kan voortspruit uit die vermindering van kommer oor Donald Trump se tariewe, gekoppel met ‘n swakker Amerikaanse dollar.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings