Nuus

Ekonoom sê oor AfDB-lening


Listen Later

Die Afrika Ontwikkelingsbank het 1,78 miljard Amerikaanse dollar, sowat 30 miljard Namibiese dollar, aan Namibië bewillig, wat ten doel het om ekonomiese transformasie en inklusiewe groei van 2025 tot 2030 te stimuleer. Die meeste van die bedrag sal in die vorm van lenings wees, maar daar sal ook toelae wees. Daar is egter kommer oor wat die implikasies van die lenings vir Namibië se skuldlas sal wees. Kosmos 94.1 Nuus het met Cirrus ekonoom Oliver Diggle gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings