Nuus

Ekonoom sê oor môre se repokoers


Listen Later

Die Bank van Namibië se Monetêre Beleidskomitee sal sy rentekoersbesluit môre lewer, met die repokoers tans op 6,75 persent. Die aankondiging sal dit duidelik maak hoe die sentrale bank beplan om inflasiedruk, ekonomiese groei-eise en veranderende globale marktoestande te navigeer. Kosmos 94.1 Nuus het met Cirrus ekonoom Robert McGregor gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings