Nuus

Ekonoom sê SA toon matige ekonomiese herstel


Listen Later

ʼn Ekonoom van die Noordwes-universiteit se Sakeskool, professor Raymond Parsons, sê matige ekonomiese herstel vind tans plaas en word aangedryf deur ʼn kombinasie van bekende, gunstige verwikkelings. Suid-Afrika se bruto binnelandse produk het in die derde kwartaal tussen Julie en September met 0,5-persent gestyg, wat die vierde agtereenvolgende kwartaallikse verhoging is. Parsons sê dis belangrik dat die regering ekonomiese momentum op verskeie vlakke aan die gang hou:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings