Nuus

Elektrisiteit vir meer as 900 huishoudings


Listen Later

Die regering het 12 miljoen Namibiese dollar toegeken om 969 buitestedelike huishoudings in die Hardap- en //Kharas-streke te elektrifiseer. Hierdie projekte sal gemeenskappe in Rehoboth, Mariental, Aranos, Hoachanas en Gibeon bevoordeel, sowel as Aroab, Bethanie, Berseba, Aus, Grünau en Warmbad. Dit is aangekondig deur die energieminister, Modestus Amutse, tydens die oorhandiging van die elektrisiteitsprojek in Mariental.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings