Wat maak mens wanneer die lewe leeg voel? Hoe kan jy jou leegheid vul om jou honger en dors te les?
Baie van ons vul ons lewens met sport, naweke weg, kuiers ens.
Toe Covid en lockdown gebeur toe val baie van dit waarmee ons ons lewens vul weg en baie mense het begin leeg voel. Waneer ons ons lewens aanhou vul met die “goed” van die wêreld sal ons altyd honger en dors…
Pastoor Braam deel vandag oor sy geesteklike journey met die Here en hoe hy fokus na verkeerde goed begin skuif het sonder om dit agter te kom!
Counterfeit | Pastoor Braam Peens
Die boodskap is ook beskikbaar op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal, kliek hier om te kyk.
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Bydraes kan gegee word deur eft:
R.O.P.E ( Uitreik bediening)
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Kontak ons: Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668 | Epos: [email protected] | Webwerf: www.endeo.co.za
Maak seker om ons kanaal te volg vir meer Audio boodskappe, luister na die woord van God waarokal jy is!