Nuus

Energieministerie help met landelike duur krag


Listen Later

Toegang tot bekostigbare en betroubare energie bly 'n uitdaging vir baie Namibiërs wat in landelike en peri-stedelike gebiede woon. Om hierdie gaping te help oorbrug, versterk die energieministerie die Solar Revolving Fund, 'n kredietfasiliteit wat daarop gemik is om elektrisiteit na huise en besighede deur middel van hernubare energie te bring. Ministeriële woordvoerder Ten Hasheela het meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings