GROOTfm 90.5

Entrepreneurskapsreeks: Hoe jonk kan 'n mens begin?


Listen Later

Met Suid-Afrika se hoë vlakke van jeugwerkloosheid word entrepreneurskap al hoe meer gesien as ’n belangrike pad na ekonomiese geleenthede. Een persoon wat baie tyd en energie belê om jong mense te inspireer, is Albert van Wyk. Deur sy projek Maak My ’n Miljoenêr, reis hy regoor die land om jongmense te mentor en te wys hoe hulle hul eie besighede kan bou.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5