
Sign up to save your podcasts
Or


Is jy te wit om welkom te wees? In hierdie week se episode gesels Dirk met Willie Spies, direkteur van Hurter Spies, oor die 49 vlugtelinge wat in Amerika aangekom het en of hy saam met hulle gaan vlug. Is ons dalk te vinnig om hulle te oordeel? Verder vra Dirk vir Willie uit oor sy debat met Pieter du Toit en hoe hy werklik daaroor gevoel het. Klik hier om dié week se episode te kyk!
By SolidariteitIs jy te wit om welkom te wees? In hierdie week se episode gesels Dirk met Willie Spies, direkteur van Hurter Spies, oor die 49 vlugtelinge wat in Amerika aangekom het en of hy saam met hulle gaan vlug. Is ons dalk te vinnig om hulle te oordeel? Verder vra Dirk vir Willie uit oor sy debat met Pieter du Toit en hoe hy werklik daaroor gevoel het. Klik hier om dié week se episode te kyk!