
Sign up to save your podcasts
Or


Dit is geen geheim dat daar meer ongelykheid as gelykheid in ons land is nie. Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het ʼn skokkende verslag vrygestel wat bewys hoe SEB mense in werklikheid ontmagtig. Skakel in by hierdie week se episode saam met Dirk Hermann en Theuns du Buisson, wanneer hulle oor al hierdie ontnugterende bevindings gesels.
By SolidariteitDit is geen geheim dat daar meer ongelykheid as gelykheid in ons land is nie. Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het ʼn skokkende verslag vrygestel wat bewys hoe SEB mense in werklikheid ontmagtig. Skakel in by hierdie week se episode saam met Dirk Hermann en Theuns du Buisson, wanneer hulle oor al hierdie ontnugterende bevindings gesels.