Hallo, Girlie

Ep 17: TTFN (TATA FOR NOW)


Listen Later

In hierdie episode gesels die girlies oor die hoogte- en laagte punte van 2024 (for the plot!). Ons rangskik ook die beste dates, slegste dates, mooiste stories en snaaksste byname van 2024.

Ons sluit af vir 2024 en sien julle volgende jaar vir 'n groter, beter en natuurlik chaotiese 2025.

XOXO DIE GIRLIES

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Hallo, GirlieBy Marunelle en Janke