Ek en my mense

Ep. 18 - Msinga se stof bly op my skoene


Listen Later

'n Groep predikante en leiers vanuit die Wes-Kaap het onlangs die Msinga-gebied in KwaZulu-Natal besoek en deelgeneem aan verskeie bedieningsaktiwiteite by gemeentes. Die groep bestaan uit DJ Muller en Daniel De Wet (beide van Kaapkerk), Nati Stander (George-Bergsig), Albert Myburgh en Mizelle Prinsloo (beide van Durbanville-Bergsig).

In hierdie episode gesels DJ met hulle, maar ook van die geestelike leiers in Msinga.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Ek en my menseBy Klank Kompas