Ek en God

Ep. 2 - Psalms: 'n Immergroen Reisgenoot (Dr. Nico Viljoen)


Listen Later

Ons gesels met Dr. Nico Viljoen van Wellington. Hy is ’n leraar by Wellington Moederkerk. Sy liefde vir die Psalms is merkwaardig, en in ons gesprek met hom, kyk ons na hoekom Psalms gesien kan word as ’n Immergroen Reisgenoot, en hoe die Psalms ons kan help om die mistiekheid van God te beleef.

Hy verwys onder andere na:
Leesrooster: https://lectionary.library.vanderbilt.edu
BibleHub: https://biblehub.com

Stuur jou onderwerp voorstelle na [email protected].
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Ek en GodBy Klank Kompas