Sign up to save your podcasts
Or

Dis weer Woensdag...Waaragtig??!! 
Hier is vir jou, weereens, so 'n paar idees wat jou deur die week sal bring. Vertrou die proses en beweeg vorentoe! 
As jy saam met my "Nugter-November" wil doen, vanaf die 3de November, tag my in jou posts met #nugternovember 
Fredrick is NOGSTEEDS baie opgewonde vir die Bokke wat laas naweek die finaal gewen het. Dinge kan nie altyd goed gaan nie, maar mens moet aanhou baklei en vorentoe beweeg. Dankie aan die Bokke wat dit vir ons makliker gemaak het hierdie week! 
As jy 'n podcast wil begin, stel ek voor jy maak gebruik van Buzzsprout! Click op die Buzzsprout link hieronder en kry 'n $20 Amazon Gift Card as jy 'n "paid plan" kry: 
https://www.buzzsprout.com/?referrer_id=522787 
Music: https://www.purple-planet.com 
Sounds: Creative Commons Attribution 3.0 
 By JP Quickelberge
By JP QuickelbergeDis weer Woensdag...Waaragtig??!! 