Calm, Clear & Helpful

Ep. 22 Psigiese siektes: so help jy jou geliefde en jouself


Listen Later

Het jy of iemand ná aan jou ‘n psigiese siekte? Joernalis Pieter van Zyl praat oor sy boek, “Verhale van hoop: só help jy jou geliefde en jouself”, geskryf vir mense wat met ‘n uitdaging soos depressie, angsversteuring, opgaarsindroom of obsessief-kompulsiewe versteuring saamleef. Hy vertel waar die aangrypende verhale in sy boek vandaan kom, van sy eie pad met angsversteuring, major depressie en ‘n lewensmaat met bipolariteit, en hoe die navorsing en praktiese raad in sy boek uit sy eie dringende behoefte aan hulp gebore is. www.mariettesnyman.co.za · www.facebook.com · www.instagram.com · www.linkedin.com
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Calm, Clear & HelpfulBy Mariette Snyman

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings


More shows like Calm, Clear & Helpful

View all
The Jinger & Jeremy Podcast by Jinger Vuolo, Jeremy Vuolo

The Jinger & Jeremy Podcast

735 Listeners

Finding Your Identity in Your Autism Journey by Ruth Cassell

Finding Your Identity in Your Autism Journey

0 Listeners